PLEASE ORDER PLATTERS 24 HOURS IN ADVANCE

all salads prepared with our special salad dressing

SUNDAY LUNCHES @ R72

Ouma-Kook in jou kombuis

Ouma se Kombuis is n huishoudelike naam in Bloemfontein en vir die laaste 14 jaar onder die hand van Lita Kotze, reeds  30  jaar aktief in Bloemfontein se koskringe.
Tuisgemaakte kos is iets wat mense terugneem  na  kleintyd –  of ander aangename herinneringe.

Ouma se Kombuis is well known in Bloemfontein for its traditional boerekos and home baked delicacies.

The typical products sold at Ouma se Kombuis bring back pleasant memories of a variety of occasions.

Met al hierdie dinge in gedagte het ek gewonder hoe om vir  gesinne en alleenlopers die geleentheid te skep om meer tyd te hê vir dinge wat saakmaak en terselfdertyd  saam as gesin ‘n ekonomiese ete te geniet, met die geure nog vars in die kombuis…

By now you must be wondering where this is going!

 For most families home cooking has become too time consuming. Going to the supermarket wondering what to cook or even start cooking excitingly, just to realize you do not have all the ingredients available. Or going to the supermarket buying all sorts of expensive ingredients with the intention to try out new interesting recipes and never find time to do so!

The result is money ending up in the garbage bin.

Die tyd vir wonder wat  julle gaan eet vanaand  en vinning wegneemetes te gaan kry is verby!!!

Nou kan jy weekliks ‘n bestelling aanlyn plaas vir die hoeveelheid geregte soos in die bestelafdeling aangedui. Dit word by jou aflewer met die resep en al die bestanddele wat jy sal benodig om die gereg te maak.  Jy betaal dus net vir dit wat jy gebruik; spaar die tyd om te wonder oor ‘n spyskaart en niks word vermors nie.

With the new Ouma-kook in jou kombuis  inisiative, you have the opportunity of  ordering and pay online once a week from a variety of dishes. It will be delivered at your doorstep weekly. All fresh and ready to be cooked.

You pay only for what you use, save time wondering what to cook or going to the shops and nothing gets wasted.

I am looking forward to become part of you cooking experience!

Groete uit die Kombuis.

– Lita Kotze

Alle vars produkte word verskaf deur PnP Preller Walk as ook aflerewering word deur hulle hanteer

Kliek op die prentjie om meer te lees oor beskikbare geregte te sien. Bestelings en betalings moet asb voor 12:00 op Donderdae gedoen wees vir aflewer Dinsdag.

SOME FREQUENTLY ASKED QUESTIONS

click on the question to see answer

We are located on Tweedelaan 32, Westdene, Bloemfontein.

Daily menu delivered at cost and this section of Ouma Kook In Jou Kombuis is free untill further notice

Refer to our daily menu for all delicious meals