Taste of Home

Menu

WHO WE ARE

Lita’s Ouma se Kombuis has been the heart and soul of Bloemfontein for many years. Happy faces, divine smells & a relaxed atmosphere makes sure all our visitors leave with a smile on their faces. Lovely home-made food and fine baking available on delivery OR pickup.

We specialize in traditional home cooked “Boerekos” and fine baking. We do home deliveries from Monday to Saturday: deliveries aren’t compulsory.

WINKELKOS AFLEWERINGS : MAANDAE - VRYDAE

Tweedelaan 32, Westdene, Bloemfontein – 051 447 2294 051 430 0790 / 0842482832

Sondag Middagetes - R72-00

Groot verskeidenheid om van to kies en bestellings kan telefonies geptaas word van 7 uur tot 10 uur Sondae. Spyskaart verander weekliks – 1 Vleis, Wit of Bruinrys, gebakte aartappels & 3 Groente

Gekookte Etes weeksdae - R63-00

Vleis, rys, aartappels en 2 groente – Maandae tot Vrydae

WEEK 1 WEEK 2

MAANDAG

Griekse Herderspastei, Rys & Aartappels en 2 Groentes.

MAANDAG

Hoenderpastei, Rys & Aartappels en 2 Groentes.

DINSDAG

Lamsbredie of Lekkerste Hoenderdye, Kapokaartappels, Gegeurde rys en 2 Groentes.

DINSDAG

Bief Stroganoff, Bernice se krummel-hoender, Pietersielieaartappels, rys en 2 Groentes.

WOENSDAG

Gekrummelde Varktjops of Frikkadelle, Rys of Koring en aartappels, 2 Groentes.

WOENSDAG

Maalvleistert of Vark Stroganoff, Rys en Gebakte Aartappel, 2 Groentes

DONDERDAG

Hoender Schnitzel of Bief en Uiepastei, Rys en gebakte aartappel, 2 Groentess

DONDERDAG

Lamspastei of Masala Hoender, Rys of Koring, en aartappels, 2 Groentes

VRYDAG

Bobotie, Geelrys, gebakte aartappels en 2 groentes.

VRYDAG

Smelt in die mond steak, Pietersielieaartappels, Rys & 2 Groentes.

ELKE VRYDAG: Beesstertbredie met rys of Stampmielies: R75-00 per porsie. 

Vetkoeke

Gewoon: R8.00 • Batter en konfyt: R11.00 Kaas en konfyt: R17.00 • Ham en kaas: R24.00 Spek, eier en kaas: R28.00 • Kerrie maalvleis: R26.00 Kerrie maalvleis en blatjang: R28.00 • Kerrie maalvleis, kaas en blatjang: R32.00 • Kerrie maalvleis en kaas: R30.00 • Hoender en Mayo: R28.00

Sop

Heerlik en tuisgemaak • R18.00 (350 ml)

Vrugtige bruin muffins - R19-00

Botter en kaas (ekstra) • R23.00 Botter en konfyt (ekstra) • R22.00

Bief Lasagne (per porsie) - R32-00

Spaghetti Bolognaise - R35-00

Slap Chips

Klein (vir R17-00), Groot (vir R25-00) – EXTRA Sampioensous (R15-00) OF Mayosous (R10-00)

Tuisgebakte Vleispasteie - R22-00

OF R25-00 (met Bruinsous)

Kerrie en Rys

MAALVLEIS: Klein (vir R16-00) / Groot (vir R24-00) | BIEF BLOKKIES: Klein (vir R22-00) / Groot (vir R28-00)

SLAAIE (bedien met ons unieke slaaisous)

Griekse Slaai

Blaarslaai, tamatie, komkommer, uie, olywe en fetakaas. Klein (vir R39-00) / Groot (vir R69-00)

Gerookte hoenderslaai

Blaarslaai, tamatie, komkommer, kaas, gerookte hoender, gemarineerde sampioene en grondbone. Klein (vir R49-00) / Groot (vir R79-00)

Tuna slaai

Blaarslaai, tamatie, komkommer, tuna en suurlemoen. Klein (vir R49-99) / Groot (vir R81-00)

Geroosterde Toebroodjies

U keuse wit- of bruinbrood, bedien met skyfies: Spek en piesang • R28.00 / Hoender en mayo • R28.00 / Ham, kaas en tamatie • R28.00 / Kaas en tamatie • R22.00 / Spek en eier • R28.00 / Spek, eier, kaas en tamatie ■ R34.00 / Gegeurde maalvleis ■ R29.00

Onthou ons lewer enige plek in the stad af – Westdene gratis. Res van Bloemfontein teen ‘n afleweringsfooi!

Eenskottelgereg daagliks beskikbaar! Allerhande eetgoed en gebak in die winkel beskikbaar.

Aparte spyskaart beskikbaar vir platters en gebak.

Pryse kan verander sonder vooraf kennisgewing.

Skakel gerus vir meer inligting.

Eenskottelgeregte | Platters | Gebak

eenskottel Geregte

U is welkom om u eie bakke te bring, dat ons dit vul met u gunsteling geregte. Prys word volgens grootte bepaal.

1 Liter 2 Liter 3 Liter

Wildspastei (indien beskikbaar)

R120-00

R230-00

R440-00

Hoenderpastei

R110-00

R170-00

R260-00

Bief & tamatiepastei

R130-00

R260-00

R490-00

Lamspastei

R170-00

R300-00

R490-00

Bobotie

R110-00

R230-00

R290-00

Bieflasagne

R130-00

R240-00

R370-00

Groentelasagne

R100-00

R170-00

R260-00

Hoenderlasagne

R100-00

R220-00

R350-00

Spaghetti Bolognaise

R150-00

R250-00

R290-00

Hoender & brokkoliegereg

R100-00

R170-00

R200-00

Herderpastei

R100-00

R210-00

R300-00

Nageregte

Verskeie ander geregte is beskikbaar op aanvraag. Alle soetgebak en quiches word vars op bestelling gebak.

 

1 Liter 2 Liter 3 Liter

Malvapoeding

R80-00

R140-00

R200-00

Gebakte lemoenpoeding

R80-00

R140-00

R200-00

Gebakte sagopoeding

R80-00

R140-00

R200-00

Gebakte sjokoladepoeding

R90-00

R155-00

R240-00

Soetgebak

  • Melktert (vir R65-00)
  • Lemoen kaaskoek (vir R180-00)
  • Gebakte kaaskoek (vir R210-00)
  • Wortelkoek (vir R230-00)
  • Appeltert (vir R95-00)
  • Pekanneut fudgekoek (vir R160-00)
  • Sjokolade karamel laagkoek (vir R350-00)
  • Sjokolade moussekoek (vir R380-00)

(ook enige ander koeke van u keuse)

Quiches

Standaard grootte 22cm X 6cm hoog 27cm X 2cm hoog

Peer en bloukaas

R220-00

R150-00

Lorraine (spek, uie, kaas)

R170-00

R115-00

Ham, aspersie en kaas

R210-00

R145-00

Fetakaas en botterskorsie

R160-00

R120-00

Fetakaas, spinasie en klokkierissies

R180-00

R125-00

Swart olyf en tamatie

R170-00

R115-00

PLATTERS

  1. Toebroodjie Platter: R240.00 (geskik vir 10-15 mense)

Wit, bruin en volkoring driehoek broodjies met 5 geurige vulsels:

  • Kerrie maalvleis
  • Eier en mayo
  • Hoender mayo
  • Ham, kaas en mosterd
  • Gerasperde kaas
  1. Halwe toebroodjie Platter (geskik vir tot 8 mense) R120.00

  2. Gemengde Platter: R370.00 (bedien met ons tuisgemaakte mosterdsous)

Wit, bruin en volkoring driehoek broodjies met 5 geurige vulsels:

40 southappies: 10 frikkadelle, 10 hoender nuggets, 10 boere samoesas, 10 gevulde eiers

  1. Southappie Platter: R460.00

20 van 5 soorte happies uit onderstaande lys:

(bedien met ons tuisgemaakte mosterdsous)

  • Gevulde eiers
  • Boere samoesas
  • Hoendertertjies
  • Krefies
  • Maalvleis frikkadelletjies
  • Hoender nuggets
  • Vis happies
  • Maalvleis poffertjies
  • Hamrolletjies
  • Mini quiches
  • Kaaspoffertjies
  1. Banting Platter: R490.00 (geskik vir 10 mense) – bedien met banting mayo

  • Hoender kebabs
  • Bief kebabs
  • Gemarineerde sampioene
  • Spek en Camembert rolletjies
  • Vars groente en slaai stukkies
  • Skywe gypsy ham
  1. Executive Platter: R490.00 (geskik vir 10 mense) (bedien met tuisgemaakte mosterdsous)

  • Gebraaide halloumi
  • Filo sigare met biltong en kaasvulsel
  • Gemarineerde sampioene
  • Tortilla met gerookte hoender en mayovulsel
  • Salamiskywe
  • Kaasballetjies
  1. Soethappie Platter: R420 (geskik vir 10-15 mense)

  • Melktertjies
  • Meringuedoppies met peppermentvulsel
  • Sjokoladeblokkies
  • Grondboontjiebotterballetjies
  • Brandewyntertjies
  • Vrugteblokkies

Bestel asseblief alle platters 24 uur vooruit.